Slotsom

Dis nogal ‘n storie as jy na jou ou skryfwerk kyk en wonder… Hoekom skryf ek nie meer so nie? Hoekom klink ek nie meer so nie? Het ek so baie verander of het ek net gevoelloos geword? Het die medikasie ‘n direkte invloed op my kreatiwiteit? Of het ek net eenvoudig my kreatiewe kraantjie toegedraai oor ek op ander dinge wou fokus.

Dit was die denke wat deur my kop gemaal het, toe ek moes skryf vir n optrede by ons geliewe  Expression Session Kuila. Denke en vrae wat ek nie sommer van tevore gehad het nie. Wat was dan nou so anders?

My slotsom? Wanneer n mens nader en nader aan die waarheid leef, wil jy meer en meer daardie einste waarheid reflekteer. In alles! Daardie waarheid is Jesus. Die weg, die waarheid en die lewe. Hoe durf ek dan so hard op myself wees, wanneer Hy my net eenvoudig omring met liefde.

Mark Twain

So toe gaan sit ek rustig en skryf presies wat ek voel….

i used to write (1)

 

Advertisements

We love comments (hint hint).

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s