Vennaand

So vennaand is ons alweer op die draadloos…

SMILEfm

Listen to Smilefm

Ek sit hier en ek wonder oor al die kere toe ek nie gewonder en gehoop het vir so ‘n geleentheid nie. Wie sou kon dink dat dit moontlik is? Dis die derde keer dat ons in die publieke oog of oor sal wees. Binne ‘n maand se tyd het ons aanslag gevind op forums wat ‘n verskil kan maak in ons onmiddelike omgewing. Is dit nie die droom nie? Dis regtig die hart en die motivering agter ons skrywery en deesdae pratery.

13239037_10154897427478712_7875119682207169641_n

As jy in die omgewing is, kan jy gerus kom luister. Yvette Hess, inspirasie sentrale, gaan haar storie deel.

Dis asof die roep na hulp te hard geword het en nou hardloop ons met dié mandaat. Ons het nie meer ‘n keuse nie, ons moet die wêreld vertel dat DIT moontlik. En wat is dit; OM VOLUIT TE KAN LEEF. Deur depressie en manie, ons bly leef en ons glimlag keur altyd terug.

Advertisements

We love comments (hint hint).

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s